Sunday, 19 November 2017
  • :
  • :

Hoor die Hartklop van God

Wat 'n wonderlike voorreg is dit nie om elke dag die Woord van God te hoor nie! Hoor Die Hartklop Van God deur die gewilde Andries Enslin is n samestelling oordenkings sodat lesers elke dag n boodskap van God kan hoor.

Die 366 kragtige dagstukke fokus op belangrike temas soos:

- God is liefde - Diensbaarheid - Vreugde - Versoekings - Geestelike fiksheid - Hoe sien ons God?

Elke dag stukkie in die volkleur-boekie word ondersteun deur 'n gepaste teksvers wat spesiaal uitgesoek is om die boodskap van die dag tuis te bring. Hoor Die Hartklop Van God sal lesers waarlik inspireer en help om 'n lewe te lei wat God sal verheerlik